BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260911T184209Z
UID:2e95a766-8841-4061-8a5a-f7853f5f889c
DTSTART:20211127T090000
DTEND:20211128T235900
DESCRIPTION:
Die Weskus is ons taal & Weskus Jou Lekker Ding Braai Fees
ons Afrikaanse Braai Fees der Feeste! Ons het perlemoen en ons het vet ga
ljoen\, groot rooi krewe en ons het 'n lekker lewe. Dit is\, hoe dit is\,
inni Weskus.

Met 'n 'huppel in ons trippel'\, is ons tro
ts Afrikaans. Weskus Jou Lekker Ding Fees\, is joune\, myne\, almal sin sa
am! Ons beoog om die GROOTSTE Afrikaanse Musiek Braai Fees Skouspel te wee
s wat gehou gaan word\, wat die Weskaap & Weskus Streek nog die voorreg ge
had het om aan te bied\, en die Fees sal plaasvind elke jaar.

Ons Fees word gehou in sekerlik een van Suid Afrika se pragtigste\, on
gerepte\, asemrowende Natuur Skoonhede\, naamlik Die Weskus van Suid Afri
ka. Ons Fees beloof om vermaak te bied vir almal\, 'all walks of life'\, e
n dit wat die Fees die normale man op die straat gaan bied\, is ongeloofli
k.

Ons Fees sluit verder ongelooflike vermaak in vir kinde
rs onder 16\, met 'n toegewyde speel terrein en dagsorg fasiliteit\, vir o
uers om met 'n geruste gemoed en hart hulle kinders toe te laat om al die
pret te geniet\, sonder hulle toesighouding. Ons 'Info Kiosk' sal voorsien
ing maak vir alle inligting rakende die Fees\, en ons stalletjies beloof o
m iets spesiaals in elk uit te bring\, en sal net die beste en mees oorspr
onklike temas goedgekeur word vir jou vermaak\, maar wees verseker\, by o
ns Fees\, sal u van 'n naald tot 'n Spreekwoordelike Olifant kan koop.

Verder is ons Fees ingerig om tonne 'van die verhoog' vermaak
aan te bied\, verskeie See-en-Strand aktiwiteite\, soos beplande vertoni
ngs deur die NSRI rondom lewensredding\, potjiekos kompetisie\, Snoekbraai
en Patat kompetisie\, "Skaap Spitbraai kompetisie" alles oorsien deur die
beoordeelaars..... Ons sal ook verskeie TV kanaal dekkings geniet\, en be
oog om TV programme / kanale soos Pasella\, Fiesta van KykNet\, en vele
meer\, uit te nooi na ons Fees\, met ons Media vennoot wat regstreeks sal
uitsaai van die Feesterrein\, en laaste maar nie die minste nie\, sal ons
'n verhoog vol immer gewilde Afrikaanse kunstenaars opdis\, wat al ons Fee
s gangers sal vermaak\, tot die son op die horison en die see gaan lê\, e
n weer opkom die volgende more\, dit alles aangebied deur ons immer gewild
e 'Master's of the Ceremony' 2-man span.

Ons wens elke Fe
es ganger toe om saam met ons\, 'n naweek van algehele Pret en Plesier te
kom deel\, en ons as die Weskus Jou Lekker Ding Braai Fees Kommitee\, gaan
ieder en elke Fees ganger se wind uit hulle seile UIT haal\, dit is ons b
elofte aan julle WESKUS\, en ook ons Weskaap\, Boland\, Karoo\, Namaqualan
d\, Suidwes\, en al die ander oorblywende Provinsies van SA se broers en s
usters! Kom geniet 'n 'Kaleidoskoop' van Kultuur\, Kleure & Geure\, en Af
rikaanse Musiek saam met ons en wees net Mens\, wees net WESKUS! ✔ Aw
eh Ma Se Kinners! ✔ WESKUS JOU LEKKER DING BRAAI FEES! ✔✔

LOCATION:Tietiesbaai\, 7381 Paternoster
SUMMARY:Weskus Jou Lekker Ding Braai Fees
URL;VALUE=URI:https://weskus.howler.co.za/WeskusFees
END:VEVENT
END:VCALENDAR